Welkom by Mandrake Linux!
MandrakeSoft voorsien 'n volledige reeks dienste om die meeste te put uit u Mandrake Linux rekenaar. Hier volg 'n opsomming van MandrakeSoft se omvattende reeks dienste en ondersteuning.
![]() |
MandrakeStore
Bekom die nuutste amptelike MandrakeSoft produkte, bybehore, asook derde-party produkte. Hierdie is u " eenstop internetwinkel" indien u nuwe moonlikhede beplan vir u rekenaar(s). |
![]() |
MandrakeExpert
Opsoek na bystand? MandrakeExpert is die sentrale plek vir enige MandrakeSoft-ondersteuningsdiens. Ontvang hier direkte bystand van MandrakeSoft se ondersteuningspersoneel, of van die gebruikersgemeenskap. |
|
![]() |
MandrakeClub
Verby is u naamlose dae! Sluit sommer vandag nog aan by die MandrakeClub! Alles van spesiale aanbiedinge tot eksklusiewe voordele, hier vergader die meeste Mandrake liefhebbers en kan hulle hordes programme aflaai. |
![]() |
Dokumentasie
MandrakeSoft is deeglik met hul dokumentasie, alles van die "Quick Guide" tot 'n volledige 'Reference Manual'-bron. Leer meer omtrent u Linux rekenaar en ontdek hoe kragtig dit werklik is! |
|
![]() |
Hierdie Rekenaar
Verstel u Linux rekenaar, konfigureer dienste of installeer nuwe sagteware |